)

Hoërskool Langenhoven se Cara in finaal van Op Die Spel

Cara Serfontein, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 19 Februarie opnames vir die TV-program, Op Die Spel, gedoen.

Hierdie opnames het by Stark Studios, Randburg, plaasgevind.

Cara het haar uitstekend van haar taak gekwyt en dring deur na die finale rondte.

Hierdie talenvolle Das kan op Maandag, 1 Julie 2019, op kykNET, kanaal 144, om 20:30, gesien word.

Ons hou alle Dasseduime styfvas vir jou deelname in die finaal, Cara!!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal