Vlnr: Lyle-Clint Fielies, DandrƩ Diedericks en Lamini Gilermo.
Lyle-Clint Fielies, DandrƩ Diedericks en Lamini Gilermo, leerders van Hoƫrskool Langenhoven, het op Saterdag, 21 September, aan Mosselbaai se top 10-atletiekbyeenkoms deelgeneem.
Lyle-Clint Fielies neem in die seuns O/15-ouderdomsgroep deel, en verwerf ān goue medalje in die 100m, en ān silwermedalje in die 200m. Lamini Gilermo neem in die seuns O/17-ouderdomsgroep deel, en verwerf ān silwermedalje in die 3 000m, en DandrĆ© Diedericks neem in die seuns O/15 ouderdomsgroep deel, en verwerf ān silwermedalje in hoogspring.