)

EHS leerder deel van o/14 Hokkie- Bokkiespan

Simoné Jacobsz

Simoné Jacobsz toer vanaf 20 – 28 September in Kaapstad as deel van die o/14 Hokkie- Bokkiespan (AVS Duikers).  Simoné was ook die kaptein van hierdie span. Hulle het tuis gegaan in die Paarl by Hoërskool Gimnasium en nuwe vriendskappe en herinneringe is gemaak. Daar is vyf wedstryde gespeel.

Die dogters presteer uitstekend met die volgende uitslae: wen Hoërskool Tygerberg 8 – 2, wen Hoërskool Hottentots-Holland 8 – 0, wen Hoërskool Belville 6 – 1, wen The Settlers High School 4 – 2 en verloor teen Hoërskool Strand se o/19’s 3 – 0. Die dogters het die geleentheid gehad om  plekke soos die Taalmuseum, Fairview-plaas, Toringkerk in die Paarl en vele meer te besigtig.

EHS is besonder trots op jou, Simoné!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal