CornƩ Jansen van Rensburg met die bal.
Bo en behalwe die prestasie om deel te wees van diƩ spanne, is CornƩ gekies as lid van die SA-Bokkiespan wat gedurende Desember na Portugal toer.
Johan Nel en Luke Bulford het ook die Erries gedurende die vakansie verteenwoordig by die SA-Bokkies rugby-toer. Die toer het plaasgevind vanaf 22 September tot 2 Oktober in Roemeniƫ en die SA-Bokkiespan vaar uitstekend met vier oorwinnings.
Hulle wen 13-12 teen Brasavo, 25-7 en 24-10 teen Bucuresti, asook 24-15 teen Cleopatra. Johan Nel het die eer gehad om die SA-Bokkiespan se kaptein te wees.
EHS is besonder trots op elkeen van julle!