Courtan Meyer, De Wet Steyn en René Strydom
Hano Snyman, De Wet Steyn en René Strydom van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, gaan vanaf 20 September tot 3 Oktober aan ‘n hokkietoernooi in Nederland deelneem.
Die Dasse se beste wense vergesel julle!