Agter vlnr: Adunaike Herling, Jana van den Berg, Iné Lourens en Leané Human.
Voor vlnr: Haylé Alman, Christel Jooste, Hannes Louw, Nicolene Beukes en Jamy Riddles.
Hoërskool Langenhoven, Riversdal, se eerste netbalspan spog met pragtige nuwe sakke wat deur
JLE Rekenmeesters, geborg is. Die skool en Dasse wil hulle hartlik bedank vir dié gebaar.