)

Hoërskool Upington swemmers presteer

Uppies se swemmers het 19 en 20 Oktober deelgeneem aan die Flamingo Gala in Kimberley.

Die leerders wat deelgeneem het was Jessi Wessels, Ruan le Roux, Carmen Gilbert en Lorraine Groenewald.

Hulle uitslae is soos volg:

Jessi Wessels: 100m borsslag – goud, 100m vlinderslag – silwer, 50m vryslag – brons, 100m vryslag – brons en sy kom 4de in die 100m rugslag.

Ruan le Roux: 100m borsslag – silwer, 50m vryslag – brons, 100m vryslag – brons, hy eindig 4de in die 100m vlinderslag en 4de in die 100m rugslag.

Lorraine Groenewald: 100m rugslag – brons, sy eindig 4de in die 800m vryslag en 4de in die 50m vryslag.

Carmen Gilbert: eindig 4de in die 100m vlinderslag, 4de in die 100m borsslag, 7de in die 50m vryslag, 8ste in die 100m rugslag en 6de in die 100m vryslag.

Jessi en Ruan is ingesluit in die Noord-Kaap span vir die Fezile Dabe Interprovinsiale Gala wat in Sasolburg gehou word op 3 November.

Sterkte met jul voorbereiding!

Foto: Ruan le Roux en Jessi Wessels

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal