Lee Miller,’n matriekleerder van Hoërskool Outeniqua in George, het onlangs in Port Elizabeth aan die SA Lewensredding Kampioenskappe deelgeneem.
Hy het ‘n algehele 9de plek verwerf.
Die Kwaggas is trots op jou, Lee!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…