)

You are sponsoring

Hoërskool Outeniqua leerder presteer as lewensredder

Lee Miller,’n matriekleerder van Hoërskool Outeniqua in George, het onlangs in Port Elizabeth aan die SA Lewensredding Kampioenskappe deelgeneem. Hy het  ‘n algehele 9de plek verwerf. Die Kwaggas is trots…