Hoërskool Outeniqua leerder presteer as lewensredder
Lee Miller,’n matriekleerder van Hoërskool Outeniqua in George, het onlangs in Port Elizabeth aan die SA Lewensredding Kampioenskappe deelgeneem. Hy het  ‘n algehele 9de plek verwerf. Die Kwaggas is trots…
Hoërskool Robertson leerders doen lewensredders-kursus
Kayla Both (Links), Jacobus Uys (Middel) en Carla Visser (Regs), van Hoërskool Robertson, het van








