)

Hoërskool Robertson leerders doen lewensredders-kursus

Kayla Both (Links), Jacobus Uys (Middel) en Carla Visser (Regs), van Hoërskool Robertson, het van die 29 September tot 6 Oktober 2017 aan die gewilde See en Sand lewensredders geleentheid deelgeneem by Hermanus.

Dit was ‘n ongelooflike ervaring vir hulle, waar hulle onder andere goed moes doen soos:
Draf: 3.5 km, Onrus toe gedraf wat 18km is en dan daar teen strome swem en weer terug draf na Hermanus toe. Hulle het ‘n ongelooflike hoë berg uitgehardloop in Hermanus.

Swem: Hulle moes swem en mense red en dan op ‘n sekere manier die persoon uitdra na die sand. Daar was CPR geleer vir as iemand verdrink. Daar was swem-hardloop toetse gedoen, waar hulle ‘n kilometer moes draf en 800m moes swem en dan weer ‘n kilometer terughardloop. (op sand)
Hulle het by kranse af gespring wat 3m, 8m, 15m en 18m meter hoog was. Hierdie aktiwiteite het elke dag van 06:00-18:00 begin.
Hulle is elke oggend vroeg wakker gemaak waar hulle PT moes doen soos push-ups, sit-ups, burpees, ens.
Daar is nog so baie aktiwiteite wat hulle gedoen het, wat nie eers genoem is nie.

Baie geluk ook aan Jacobus wat ‘n hoofredder by Pringlebaai was.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal