)

Uppies swemmers “Sprint” in die water

Cameron Gilbert, Murray Louw, Ruan le Roux en Johan Louw.

Upington Sprints is op 21 en 22 Februarie aangebied. Die uitslae is as volg:

Cameron Gilbert

Goud vir 200m vlinderslag en 200m borsslag.

Silwer vir 50m rugslag, 100m rugslag, 50m borsslag, 200m IM, 100m borsslag.

Brons vir 50m vlinderslag, 100m vlinderslag en 50m vryslag.

Sy deel ook die ouderdomsbeker vir beste meisie-swemmer in die ouderdomsgroep 15-16jaar.

Ruan le Roux

Goud vir 50m vryslag en brons vir 50m vlinderslag.

Murray Louw

Brons vir 200m vlinderslag.

Johan Louw neem ook deel en verbeter sy tye mooi.

Baie geluk aan ons swemmers!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal