Die GW Teekamp Kampioenskappe het in Kimberley plaasgevind op 8 Februarie. Johan Louw, 0/15 seuns, het n algehele 2de plek behaal en Murray Louw, 0/17 seuns, het n algehele 1ste plek Ā behaal. Hulle is gekies vir die GW span wat op 21 Maart aan die SA Kampioenskappe deelneem in Oudtshoorn.
Welgedaan, manne!