)

Hoërskool Upington soos visse in die water by hul Swemgala

Donderdag, 15 Februarie, het die Uppies geswem en gespartel en amper verdrink, maar hul het vet pret gehad en elkeen het die dag op sy eie manier geniet.

Jy kon swem vir `n punt vir jou span of net jou gunsteling onnie gehelp het om ook die kantlyn te haal, maar jy moes deelneem. Die dirigente het die gees goed gehandhaaf en die lewensredders het maar min werk gehad, maar die dag het heerlik gewerk en in goeie Uppie-gees plaasgevind.

Toe die harde klanke van Ol Tree of Uppies oor die swembad weerklink en die laaste oranje strale van die son op die water blink, het almal weereens besef: Wat die Uppie-familie ook al doen, ons doen dit met trots!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal