)

Cobus Fourie in Noord-Kaap o/20 rolbalspan

Cobus Fourie, graad 11 leerder aan Hoërskool Upington, is vanjaar weer ingesluit in die O/20 rolbalspan wat vanaf 3 – 6 April 2018 aan `n provinsiale toernooi in Bloemfontein gaan deelneem. Ouboet Wihan (oud-skolier) is in sy laaste jaar as O/20 en gaan die span aanvoer. Vorige jare het Wihan en en Cobus in verskillende spanne gespeel en daarom is Ouboet Wihan baie opgewonde om sy laaste jaar te kan afsluit met sy jonger boetie aan sy sy. Cobus was wel laasjaar die skipper van die B-span, maar verkies ook om liewer saam met sy ouboet te speel.

Rolbal in Suid-Afrika bestaan uit 20 provinsies wat tydens die toernooi teen mekaar meeding om die beste span in Suid-Afrika te bepaal.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal