)
HS Strand presteer in Rolbal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Die volgende rolbalspelers het medaljes by die Envar Buys streekstoernooi in Oudtshoorn gewen. Hulle het WP in hul onderskeie spanne verteenwoordig: Armand Smit, Zelda Maree, Shannon…

HS Strand Rolbal uitslae

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Die rolbaluitslae van die Interskole tussen HS Strand en Rusthof is ook bekend. HS Strand het vir Rusthof 15 – 4 gewen. Dit is die…

SA Rolbal – HS Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Vier van Hoërskool Strand se rolbalspelers is  vir die O/20 en O/15-WP spanne gekies om aan die SA Rolbalkampioenskap deel te neem wat April in Bloemfontein plaasgevind…

Hoërskool Upington se rolbalspan onder top-8 in SA

Vanaf 3 – 6 April het die provinsiale o/20 rolbaltoernooi in Bloemfontein plaasgevind. 32 Provinsiale spanne het aan die toernooi deelgeneem. Die Noord-Kaapspan, waarvan Cobus Fourie ‘n lid was, het…

Cobus Fourie in Noord-Kaap o/20 rolbalspan

Cobus Fourie, graad 11 leerder aan Hoërskool Upington, is vanjaar weer ingesluit in die O/20 rolbalspan wat vanaf 3 – 6 April 2018 aan `n provinsiale toernooi in Bloemfontein gaan…

Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem.  Hier is van die leerders se prestasies en foto’s van hul. Jason…

Envar Buys Rolbaltoernooi

Hierdie HS Strand-rolbalspelers is gekies in onderskeie WP-spanne wat hierdie vakansie, 29 September – 1 Oktober gaan deelneem aan die Envar Buys Toernooi  wat op Beaufort-Wes plaasvind. Spanne van Boland,…

Uppies se Fourie blink uit op Rolbalbaan

Cobus Fourie van Upington Hoërskool, is genooi om in die Noord-Kaap o/30 meesters rolbal deel te neem.  Die kompetisie kan slegs op uitnodiging gespeel word.  Noord-Kaap nooi die top 12…

Hoërskool Strand Rolbal nuus

Juan Joubert is in gr 8 en was lid vd WP rolbalspan wat goud gewen het by die SA kampioenskap tydens die April vakansie in Bloemfontein

Uppie leerder Uppie trots

Rolbal Suid-Afrika het die provinsiale toernooie vanaf  onder 18 en onder 25 toernooie verander na  onder 15, onder 20 en onder 30 toernooie. Die toernooie vind in Bloemfontein plaas vanaf…