)

Hoërskool Upington se rolbalspan onder top-8 in SA

Vanaf 3 – 6 April het die provinsiale o/20 rolbaltoernooi in Bloemfontein plaasgevind. 32 Provinsiale spanne het aan die toernooi deelgeneem. Die Noord-Kaapspan, waarvan Cobus Fourie ‘n lid was, het hulle seksie gewen en sodoende die kwarteindstryd gehaal. Ongelukkig moes hulle in die kwarteind die knie voor ‘n gedugte Ekhurleni span buig.

Dit beteken egter dat die Noord-Kaapspan onder die top 8 o/20 spanne in die land eindig. Dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal