[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]
Hoërskool Punt van Mosselbaai, se matrieks spring elke jaar na afloop van hul laaste saalbyeenkoms by die Punt (in die poort gedeelte) in die water. Die geleentheid is egter hierdie jaar verskuif na Santosstrand aangesien die Poort deur die onlangse storms beskadig is en dit dus nie veilig is nie.
[/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”http://westerncapeknysna.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Hoërskool-Punt-van-Mosselbaai-se-Graad-12-klas-groet.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]