Laerskool Outeniqua in George het op Dinsdag, 29 Januarie, hul jaarlikse kleuregala gehou. Die swemmers het uitstekend geswem en het trofeë
ontvang.
(Foto) V.l.n.r.: Aldert van Zyl (Senior Victor Ludorum), Danelle Bosman (Senior Victrix Ludorum), Carlo Bezuidenhout (Junior Victor Ludorum), Micah Boshoff en Ebenette van Niekerk (Junior Victrix Ludorum).