)

Hoërskool Upington deel van Swemklub

Hoërskool Upington in die Noordkaap deel van Swemklub

Die swemklub het besonders goed gevaar, ten spyte daarvan dat min swemmers deelgeneem het.
10 Klubs het deelgeneem, wat klubs insluit van Namibië en die Vrystaat.
Die klub het die volgende medaljes losgeswem:
Goud- 30
Silwer – 29
Brons – 22
Aflosse, 1 goud 3 silwer en 5 brons.

Baie geluk aan Jessi, Francois en Rialdo wat ouderdomsbekers gewen het.
Francois is die Senior Victor Ludorum en Rialdo die Master Victor Ludorum.
Baie dankie aan alle ouers vir die ondersteuning en bystand.

Hier die Uppie swemmers se prestasies

NOORD KAAP KAMPIOENSKAPPE – 7 – 9 DESEMBER 2017 – KIMBERLEY

Francois Du Plessis: 9 Goud, 1 – Silwer, 1 – Brons
Carmin Gilbert: 1 – Brons
Murray Louw: 1 – Brons
Kate Nugent: 2 – Silwer, 4 – Brons
Elizabeth van Niekerk: 1 – Brons
Jessi Wessels: 4 Goud, 9 – Silwer, 1-Brons

Die volgende swemmers is gekies vir die Noord Kaapspan wat 27 Januarie 2018 aan die 4+1 Interprof Gala deelneem te Kimberley.

Carmen Gilbert
Lorraine Groenewald
Kate Nugent
Jenny Steenkamp
Elizabeth van Niekerk
Francois Du Plessis – Onttrek – Verhuis na Pretoria
Jessi Wessels – Onttrek vir Noord Kaap Saalperde

Foto:
Elizabeth van Niekerk, Jessi Wessels, Murray Louw, Carmin Gilbert en Kate Nugent

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal