)

Hoërskool Ermelo Calstar spanne bedank hul borg

Die Calstar Eerste Dogtershokkie en -Netbalspanne bedank hul borg.  Mnr. Muhammed Bhyat van die Calstar Trust is die Erries se hoofborg by die eerste dogtershokkie en  -netbalspanne.

Die dogters is toegerus met pragtige sweetpakke, wedstrydklere, opwarmingshemde en rugsakke.  Mnr. Muhammed se besighede is Debonairs, Milkylane, Fishaways, SASOL en Mica. Daar is verskeie spesiale pakette by dié eetplekke beskikbaar. Ouers en ondersteuners word versoek om gerus daarvan gebruik te maak.

Baie dankie aan Calstar se betrokkenheid en ondersteuning aan die EHS. Dit is vir die Erries van onskatbare waarde.

Op die foto’s is die trotse Calstar-Eerstespanne.

Foto heel bo:  hokkie

Voor (vlnr):  Kelly-Anne Bourn, Janicé Harmse, Klarissa Joubert, Simoné Ferreira, Kyla Grobler,            Marla Oosthuizen, Hanné Swart en Lydia Landman.

Middel (vlnr):  Ansu Klopper, Nicole Venter, Ruané Huber, Leandri Beyer, Hannah Cloete, Nicole van der Merwe, Dané du Plessis en Berné de Kock.

Agter (vlnr): Mnr. Muhammed Bhyat en Me. Elana Fourie

Foto onder:  netbal

Voor:  Shanea Schoeman, Celine Joubert, Buhle Nkosi, Lungile Vilakazi.

Agter:  Amy Greyling, Tegan Panos, Inge Volsoo, Luchá van Eck

Links van groep:  Muhammed Bhyat

Regs van groep:  Lynelle Grobler (afrigter)

CALSTAR NETBAL

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal