Swem. Primêre Skool Naudeville leerder, Elle-Ann Roper (graad 3) het 7 Oktober aan die Super Seal en Sentraal Aquatics swem gala in Bloemfontein deelgeneem. Elle-Ann het pragtig presteer deur drie 3de plekke te behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf