)

Ruiterkuns – Primêre Skool Naudeville presteer

Ruiterkuns. Primêre Skool Naudeville van Welkom se ruiterkuns leerders het uitstekend gevaar by die SANESA Nationals wat vanaf 1 tot 7 Oktober by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg plaasgevind het.

Die klasse is baie groot, tot veertig en meer, wat in ‘n klas kompeteer!

Naudies het as volg presteer:

Karlien van Jaarsveld (graad 6)
Drie 3de plekke  (brons)
1 x 12de plek
1 x  23ste plek
1 x 21ste plek

Vrystaat Span

2 x eerste plekke (Goud)

Mia Best( graad 5)
1 x 5de plek
1 x 1de plek
1x 16de plek
1 x 19de plek

Vrystaat Span
1 × 1ste plek (Goud)
1 x 4de plek

Hano van Jaarsveld (graad 4)
2 x 1ste plekke (Goud)
1 x 3de plek (Brons)
1 x 5de plek
1 x 31ste plek

Vrystaat Span
1 X 4de plek

Ava Adendorff ( graad 3)
1 x 2de plek  (Silver)
1 x 9de plek 
1 x 11de plek
1 x 14de plek
1 x 15de plek

Caylum Labuschagne (graad 2)
1 x 7de plek
1 x 21ste plek

Beaule Jordaan ( graad 2)
1 x 15de
1 x 23ste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal