)
SANESA Mpumalanga Q4 – HoĆ«rskool Ermelo

SANESA Mpumalanga Q4. HoĆ«rskool Ermelo – Errie Perderuiters skitter by SANESA Mpumalanga Q4! Baie geluk aan al die Errie-ruiters wat uitmuntend presteer het tydens die SANESA Mpumalanga Q4-kompetisie! Julle toewyding,…

Vrystaat SANESA – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat SANESA. Ruiters van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het die afgelope naweek aan die Vrystaat SANESA se 5de kwalifiserende rondte by Goldfields Equestrian Centre in Welkom deelgeneem. Die ruiters…

Nasionale Saddle Seat-kampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo

Nasionale Saddle Seat-kampioenskap. HoĆ«rskool Ermelo leerder, FJ Lotz, spog met nasionale kleure. Hy het deelgeneem aan die nasionale Saddle Seat-kampioenskap in Riverdal en uitstekend gevaar. Hy is ingesluit in die…

Ruiterkuns – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Ruiterkuns. PrimĆŖre Skool Naudeville van Welkom se ruiterkuns leerders het uitstekend gevaar by die SANESA Nationals wat vanaf 1 tot 7 Oktober by Kyalami Equestrian Park in Johannesburg plaasgevind het.…

SANESA Q6 Finaal – PrimĆŖre Skool Naudeville verteenwoordig

SANESA Q6 Finaal. Ses leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het 5 en 6 Augustus hul skool verteenwoordig by die SANESA Q6 finaal. Die finaal is in Bloemfontein gehou…

Core League Qualifier- EHS Ruiters presteer by Q4

Core League Qualifier. Twee van HoĆ«rskool Ermelo se leerders, Zelmari van der Walt en JoanĆ© van Zyl het aan die vierde Core League Qualifier  te Badplaas deelgeneem. Zelmari behaal die…

SAWMGA/SANESA Nasionale Kampioenskap – EHS-Ruiters presteer

EHS-Ruiters neem voortou. Die Erries spog met nege hoĆ«rskole-ruiters wat Mpumalanga sal verteenwoordig by die SAWMGA/SANESA Nasionale Kampioenskap. Hierdie kampioenskappe sal vanaf 3 tot 6 Oktober gehou word by die…