Nasionale Saddle Seat-kampioenskap. Hoërskool Ermelo leerder, FJ Lotz, spog met nasionale kleure. Hy het deelgeneem aan die nasionale Saddle Seat-kampioenskap in Riverdal en uitstekend gevaar.
Hy is ingesluit in die nasionale span in 5-gang en 3-gang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf