Ruiterkuns. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom het aan hul eerste SANESA ruiterkuns kwalifiserende rondte deelgeneem. Dit is die afgelope naweek aangebied by Eaton Farm in Johannesburg.
Die Naudies het fantasties gevaar en as volg presteer:
Graad 7:Â Karlien van Jaarsveld en haar perd Maddy:
- Vyf 1ste plekke – Goud
- Een eliminasie
Graad 5:Â Hanno van Jaarsveld en sy perd Storm Rider
- Vier 1ste plekke – Goud
- Een 2de plek – Silwer
- Een 3de plek – Brons
Graad 4: Ava Adendorff en haar perd Prinses Maluti:
- Drie 1ste plekke – Goud
- Twee 2de plekke – Silwer
Graad 3:Â Beaule Jordaan en Miss Buttercup:
- Drie 1ste plekke – Goud
- Twee 2de plekke – Silwer
Gr.1 Miah Erasmus en haar perd Snowball.
- Vier 1ste plekke – Goud
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf