Muurbal Junior Ope: leerders van Primêre Skool Naudeville het 2 Maart aan die Muurbal Junior Ope in Bloemfontein deelgeneem.
Uitslae:
- Johan Bekker: 11de Seuns 0/13B
- Diaan van Brakel: 1ste Seuns 0/13B
- Bree Oliver: 20ste Meisies 0/13A
- Danica Oliver: 30ste Meisies 0/13A
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf