)

Kovsies Gala – BVHS leerders presteer

Kovsies Gala. Die Kovsies Gala is op 26 Augustus in Bloemfontein aangebied. Ses van BVHS se leerders, Jaden Maritz, WJ Kruger, Elanri du Randt, Minette Els en Gaby Bishop het deelgeneem aan die Kovsies Gala.

 Die wind het tydens die gala baie erg gewaai en dit was koud. Ten spyte van die weer het die swemmers baie goed gevaar en hulle tye verbeter van die vorige gala. Die Kovsies gala was die twee gala van die nuwe swemseisoen.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://voortrekker.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal