Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o/15A rugby seuns dring deur na die Kovesiebeker finaal wat op 26 Augustus 2023 in Bloemfontein plaasgevind het. Hulle speel in die Shimla-liga en wen Hoërskool Fichardtpark met ‘n telling van 43 – 14.
Sizwe Qwabe, buite-senter van BVHS Rugby is aangewys as Speler van die wedstryd.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf