)

Eden LC Swem Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua presteer

Eden LC Swem Kampioenskappe. Die Eden LC Swem Kampioenskappe is die hoogtepunt van swem galas in Eden!

Die elf Kwaggas wat deelgeneem het, het werklik goeie uitslae behaal.

Yedidah

  • 12 Goue medaljes
  • 1 Brons medalje
  • 1 vierde plek
  • Algehele 2de plek dogters 13 jaar en ouer.

Veneske Steenkamp

  • 6 Goue medaljes
  • 5 Silwer medaljes
  • Algehele 4de plek dogters 13 jaar en ouer.

Kodi Minnie

  • 4 Goue medaljes
  • 7 Silwer medaljes
  • 1 Brons medale
  • Algehele 3de plek, seuns 13 jaar en ouer

Carli Dippenaar

  • 3 Goue medaljes
  • 2 Silwer medaljes
  • 2 Brons medaljes
  • Algehele 9de plek dogters 13 jaar en ouer.

Ona-Marie van Niekerk

  • 3 Silwer medaljes
  • 1 Brons medalje
  • 1 vierde plek
  • 3 vyfde plek
  • 1 sesde plek
  • Algehele 12de plek dogters 13 jaar en ouer.

Ebenette van Niekerk

  • 1 sewende plek
  • 2 agtste plekke
  • 1 negende plek
  • 1 tiende plek
  • 1 twaalfde plek
  • 2 dertiende plekke
  • Algehele 20ste plek dogters 13 jaar en ouer.

Emma Neethling

  • 2 Goue medaljes
  • 3 Silwer medaljes
  • 1 Brons medalje
  • Algehele 11de plek dogters 13 jaar en ouer.

Sian Kleynhans

  • 3 Brons medaljes
  • Algehele 6de plek dogters 13 jaar en ouer.

Carlo Bezuidenhout

  • 4 Goue medaljes
  • 2 Silwer medaljes
  • Algehele 14de plek seuns 13 jaar en ouer

Louis van Rooyen

  • 1 vierde plek
  • 3 vyfde plekke
  • 1 sesde plek
  • 3 sewende plekke
  • Algehele 18de plek seuns 13 jaar en ouer

Hendre van Heerden

  • 1 Goue medalje
  • 2 Silwer medaljes
  • 2 Brons medaljes
  • 4 vierde plekke
  • 2 vyfde plekke
  • 1 sewende plek
  • Algehele 7de plek seuns 13 jaar en ouer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal