Valsrivier Gala. Twee van Welkom Gimnasium se leerders, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het deelgeneem aan die Valsrivier Gala in Kroonstad op 18 November. Twaalf klubs het aan die Valsrivier Gala deelgeneem.
Ashley Seymour het die volgende prestasies behaal:
- 100 m Rugslag – 1ste – Goud
- 200 m Rugslag – 1ste – Goud
- 50 m Rugslag – 1ste – Goud
- 50 m Vlinderslag – 2de – Silwer
- 200 m Vryslag – 3de – Brons
- 100 m Vryslag – 4de
- En n laat item net vir tyd: 400 m Wisselslag – 1ste
Shyenne Laubscher het die volgende prestasies behaal:
- 200 m Wisselslag – 1ste – Goud
- 200 m Vryslag – 1ste – Goud
- 50 m Borsslag – 1ste – Goud
- 200 m Borsslag – 1ste – Goud
- 50 m Rugslag – 2de – Silwer
- 100 m Rugslag – 2de – Silwer
- 100 m Borsslag – 2de – Silwer
- 100 m Vryslag – 3de – Brons
- 50 m Vlinderslag – 3de – Brons
Shyenne is ook aangewys as die Victrix Ludorum!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf