)

Swem – Faffa Bester van HJS neem deel aan kortbad-kampioenskappe

Swem – Faffa Bester van Hoër Jongenskool Paarl het op 15-17 Julie deelgeneem aan die Wes-Kaap se kortbad-kampioenskappe. Faffa het aan verskeie swem items deelgeneem en ses medaljes verwerf.

Faffa ontvang twee goue medaljes vir 100m en 200m borsslag. Hy verwerf ook twee silwer medaljes in 100m en 200m indivuduele wisselslag. Vir 200m rugslag en 100m vlinderslag verower hy twee brons medaljes.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal