)

Karate – KSA SA Open/Elite Combined Tournament 2022

Karate – Leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan die KSA (Karate Suid Afrika) SA OPEN/ELITE Combined Tournament 2022 deelgeneem. Nathan Helm en Liam Craven het die naweek van 15 en 16 Julie aan die karate kampioenskappe deelgeneem. Slegs lede van provinsiale spanne kon deelneem aan die gesogte kampioenskappe.

Nathan het deelgeneem vir die Vrystaat span. Hy het deelgeneem aan die Junior Seuns Kata 16/17 jaar, asook in die Junior Seuns Kumite 16/17 jaar onder 68kg afdelings. Hy het goue medaljes in albei die afdelings verower.

Liam het ook deelgeneem vir die Vrystaat span. Hy neem deel aan die onder 21 jaar seuns Kata en onder 21 seuns Kumite in die 75kg afdelings. Hy verower ‘n brons medalje in die onder 21 seuns Kumite in die afdeling 75kg.

Trekkertrots!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s voorsien.

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal