Neptunes Gala. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville het 28 en 29 Oktober aan die Neptunes gala in Bloemfontein deelgeneem. Die leerders het baie goed presterr deur een 1ste plek, drie 2de plekke en vyf derde plekke te behaal.
Naudeville se presteerders is:
- Elle-Ann Roper Graad 3
- Mia Vorster Graad 5
- Abigail Cullen Graad 7
- Wian Terblanche Graad 5
- Adriaan du Toit Graad 5
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf