Tweekamp. Drie van Hoërskool Swartland, Malmesbury, se leerders, Kailen Kotze, Esti Mouton en Jani Visagie, het Saterdag, 28 Oktober, aan die llington, deelgeneem.
Uit die tien deelnemers in die meisies O/17 afdeling het Swartland atlete as volg presteer:
- Esti eindig 2de met 2027 punte
- Jani eindig 3de met 2005 punte
In die seuns O/19 afdeling :
- Kailen eindig 1ste met 2076 punte
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://https://swartlandhs.co.za/
Foto’s verskaf