Neptunes Gala – HoĆ«rskool Bultfontein presteer
Neptunes Gala. Hoƫrskool Bultfontein spog met agt swemmers wat uitstekend presteer het tydens die Neptune Gala. Eerste plek: Tweede plekke: Derde plekke: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://web.facebook.com/bulties Foto verskaf
Neptunes Gala – HoĆ«rskool Goudveld presteer
Neptunes Gala. Edrich Cronje, leerder van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan die Neptunes Gala in Bloemfontein deelgeneem. Edrich behaal die volgende prestasies; Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…
Neptunes Gala – Welkom Gimnasium presteer
Neptunes Gala. Die Gimmieswemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Neptunes Gala in Bloemfontein vanaf 25 tot 27 Oktober. Lwazi Mqeke, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het Gimmies se…
Neptunes Gala – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Neptunes Gala. Vyf leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville het 28 en 29 Oktober aan die Neptunes gala in Bloemfontein deelgeneem. Die leerders het baie goed presterr deur een 1ste plek, drie…











