)

Neptunes Gala – Welkom Gimnasium presteer

Neptunes Gala. Die Gimmieswemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Neptunes Gala in Bloemfontein vanaf 25 tot 27 Oktober. Lwazi Mqeke, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het Gimmies se naam hoog gehou met hulle aflosprestasies teen 14 ander spanne.

  • Meisies 200 m wisselslag-aflosse – 3de plek
  • Meisies 200 m vryslag-aflosse – 2de plek

Daarna het Ashley en Shyenne die gemengde aflosse aangepak saam met die seuns vir 17 jaar en ouer.

  • Gemengde 200 m Vryslag-aflosse – 3de plek
  • Ashley Seymour het ook ‘n 3de plek behaal in haar 100 m vlinderslag.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal