)
Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium

Gauteng-Noord Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium Skitter by Inter-Provinsiale Tweekamp. Welkom Gimnasium se eie Shyenne Laubscher (17) het op 22 November 2025 die skool se naam hoog gehou tydens die Gauteng-Noord…

Valsrivier Gala – Welkom Gymnasium School delighted

Valsrivier Gala. On 14 and 15 November 2025, the Gimmie swimmers made waves at the Valsrivier Gala in Kroonstad, bringing home glory, medals, and prize money! Against 10 competing clubs,…

Midmar Mile – Welkom Gimnasium Presteer

Midmar Mile. Welkom Gimnasium se swemmers het die afgelope naweek (8 en 9 Februarie) aan die 52ste Midmar Mile by Howick, KwaZulu Natal, deelgeneem. Dit is die grootste ope-water swem…

Noordwes Interprovinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium

Noordwes Interprovinsiale Tweekamp. Shyenne Laubscher, sestienjarige leerder van Welkom Gimnasium, het die naweek, 2 November, deelgeneem aan die Noordwes Interprovinsiale Tweekamp in Potchefstroom. Sy het vir Junior Vroue en Dogters…

Neptunes Gala – Welkom Gimnasium presteer

Neptunes Gala. Die Gimmieswemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Neptunes Gala in Bloemfontein vanaf 25 tot 27 Oktober. Lwazi Mqeke, Ashley Seymour en Shyenne Laubscher het Gimmies se…

SA Tweekamp Kampioenskappe – Welkom Gimnasium

SA Tweekamp Kampioenskappe. Welkom Gimnasium leerder, Shyenne Laubscher, het deelgeneem aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Bloemfontein op 30 Maart. Shyenne behaal die volgende plekke vir Dogters o/17: Hardloop: Toyota…