Noordwes Interprovinsiale Tweekamp. Shyenne Laubscher, sestienjarige leerder van Welkom Gimnasium, het die naweek, 2 November, deelgeneem aan die Noordwes Interprovinsiale Tweekamp in Potchefstroom.
Sy het vir Junior Vroue en Dogters onder 19 deelgeneem teen ses ander provinsies.
- Hardloop 800m: Tyd: 3:10; Punte: 966.22
- Swem 100m: Tyd: 1:11; Punte: 1012.70
Totale punte behaal: 1978.92. Shyenne behaal ‘n 4de plek.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf









