Koordadig Koorfees. Primêre Skool Naudeville het 2 November ‘n Koordadig Koorfees aangebied by Erfdeel kerk. Dit is ‘n nuwe kultuur-avontuur en ‘n eerste vir die skool.
Agt Kore van die Goudveld het elk ‘n liedjie gesing en aan die einde het al die kore saam, in ‘n massakoor, “Die seën” gesing van Retief Burger en Riana Nel. Dit was ‘n belewenis.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








