SA Tweekamp Kampioenskappe. Welkom Gimnasium leerder, Shyenne Laubscher, het deelgeneem aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Bloemfontein op 30 Maart.
Shyenne behaal die volgende plekke vir Dogters o/17:
Hardloop: Toyota Stadion – Tyd: 3:05.07; Punte: 975.86
Swem: Stadion Swembad – Tyd: 1:11.58; Punte: 1017.10
Totaal: 1992. 96
Plek vir Suid-Afrika: 39ste uit 75 atlete
Shyenne Laubscher behaal die Top 40.
Plek vir Noord-Vrystaat: 1ste
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto verskaf