Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het deelgeneem aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe.
Dit het by BVHS plaasgevind op 26 April. Ongeveer 50 deelnemers van regoor die Vrystaat het aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe deelgeneem.
Die leerders van BVHS wat deelgeneem het was:
- Kennith Outram – goue medalje
- Joshua Reynolds- silwer medalje
- W.J. Kruger – goue medalje en
- Simone Pretorius – silwer medalje.
Die Vrystaat-span wat in September in Pretoria aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe gaan deelneem sal later aangekondig word.
Biathle Free State Championships
Bethlehem Voortrekker High School participated in the Biathle Free State Championships.
It took place at BVHS on April 26. Approximately 50 participants from all over the Free State competed at the Biathle Free State Championships. Learners from BVHS who participated are:
- Kennith Outram ā gold medal
- Joshua Reynolds- silver medal
- W.J. Kruger – gold medal and
- Simone Pretorius – silver medal.
The Free State team that will compete in the South African Championships in Pretoria in September will be announced at a later date.
More School news: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Photo supplied