Noord Vrystaat Hokkie. ‘n Groot gros hokkiespelers van HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, is ingesluit in die verskeie Noord-Vrystaat Hokkie Spanne. Gouties spog hierdie jaar met dertig leerders wat ingesluit is in die spanne.
0/14 A Dogters
- Elizabeth Mabena
0/14B Dogters
- Komora-Lee OUman
- Tshireletso Thekiso
- Reserwes: Tanya de Lange en Paula Hamel
0/14A Seuns
- Siyabonga Mazingi
0/14 B Seuns
- Dean Wepener
- Zanrich de Beer
- Themba Mohabelo
- Juandre Henderson
- Wijan Oberholzer
- Oratilwe Molekoa
- Themba Moabelo
0/16 Dogters
- Bohale Mokhahlane
- Dintle Lichakane
- Reserwe: Bianca Earle
0/16 A Seuns
- Zanrich de Beer
0/16B Seuns
- Piet le Roux
- Waldo Barreto
- Katleho Motseki
- Vihan Geldenhuys
0/18 Dogters
- Kay-Lee Hall
- Mienke Nieuwenhuis
- Machel Luddick
- Danika Smith
0/18B Seuns
- Dillen Radyn
- Christo Swanepoel
- Ryan Martin(afwesig)
- Bongi Kumalo
- Christiaan Maritz
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf