MPU Netbal Oefengroepe. Hoërskool Ermelo is besonder trots op hul sewe netbaldogters wat gekies is vir die MPU Netbal-oefengroepe:
- o.17: Mariné Jacobsz en Hayley van der Walt.
- o.16: Tharina Viljoen, Mikaela Hand, Lenize Nel en Katlego Lubamba.
- o.15: Marizel van Niekerk
Die finale spanne word bepaal tydens die oefenkamp wat op 5 Mei plaasvind.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf