Valsrivierklub Swemgala. Dian Lotriet, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Valsrivierklub Swemgala in Kroonstad deelgeneem.
Dian se uitslae o.12:
- 50 m vlinderslag (1ste)
- 50 m rugslag (2de)
- 100 m rugslag (2de)
- 200 m rugslag (2de)
- 100 m vryslag (3de)
- 200 m vryslag (2de)
- 50m vryslag (5de)
- 200 m wisselslag (2de)
- 50 m borslag (5de)
- 100 m borslag (6de)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf