SADTA South African Championships. Alandri Krause, leerder van Welkom Gimnasium, het 18 en 19 November deelgeneem aan die SADTA SOUTH AFRICAN Championships se Freestyle en Disco Dans Kampioenskappe in Bloemfontein.
Alandri het die volgende plekke behaal:
- 1ste plek – Rock en Roll, saam Henze du Preez en Champions vir 2023
- 3de plek – Freestyle Solo
- 3de plek – Disco Duo WTC, saam met Candice KB
- 6de plek – Disco Solo WTC.
- 4de plek – Disco Slowdance WTC
Alandri het ook haar Capping ceremony gehad vir haar SA kleure!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://welkom-gimnasium.co.za/
Foto’s verskaf