Voortrekkers – Twee Voortrekkers van die Hoërskool Jim Fouché vat voor. Gerhardus Jansen van Rensburg en Dian Diesel is Voortrekkers van die skool se voorslag kommando. Hulle is verkies tot die Vrystaat se jeugberaad.
Baie geluk!!
JF is baie trots op julle!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf