)

Voortrekkers – Trio leerders op Vrystaat Gebiedsjeugraad

Voortrekkers. Die Vrystaat Gebiedsjeugleiersverkiesing is die naweek aangebied op Doornkloof. Tydens die geleentheid is die Vrystaat Gebiedsjeugraad van 2024 ook verkies.

Drie Voortrekkers van Hoƫrskool Trio, Rigard van Zyl, Samantha Mynhardt en Johan Kriel is gekies tot die Vrystaat Gebiedsjeugraad.

Die Vrystaat Gebiedsjeugraad bestaan uit 6 jeugleiers waarvan drie van die leiers van Hoƫrskool Trio is. Rigard van Zyl is ook verkies as voorsitter van die Gebiedsjeugraad.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal