Voortrekker Jeugleiers. Die afgelope naweek (10-12 Maart) het die Vrystaat se Voortrekkers se jaarlikse Jeugleiersverkiesing plaasgevind. Lariska Roberts van die Brandkop kommando is gekies as een van die ses Jeugleiers wat in die Vrystaat gekies is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf