)
Voortrekker Jeugleiers – Lariska Roberts van Fichies gekies

Voortrekker Jeugleiers. Die afgelope naweek (10-12 Maart) het die Vrystaat se Voortrekkers se jaarlikse Jeugleiersverkiesing plaasgevind. Lariska Roberts van die Brandkop kommando is gekies as een van die ses Jeugleiers…